Saturday 05:15
clear sky
Tomorrow:
broken clouds 16°
George
Vir 'n paar oomblikke was dit op Donderdag 24 September doodstil by die herinwyding van een van George se mees historiese geboue, die ou tolhuis in die Montagupas aan die voet van die Outeniquaberge toe Carl de Campos, 'n gesiggestremde, 'n kort geskiedenis van die historiese baken in braille gelees het. Aanwesiges het aandagtig geluister terwyl sy vingers stadig oor die braille beweeg het. By hom het Joost Pyck, 'n klipmeester, gestaan wat die braille uit klip gekap het.
George Herald proudly displays the “FAIR” stamp of the Press Council of South Africa, indicating our commitment to adhere to the Code of Ethics for Print and online media which prescribes that our reportage is truthful, accurate and fair. Should you wish to lodge a complaint about our news coverage, please lodge a complaint on the Press Council’s website, www.presscouncil.org.za or email the complaint to enquiries@ombudsman.org.za. Contact the Press Council on 0114843612.
Copyright 2025 Group Editors Company (Pty) Ltd, Registration Number 1963/002133/07 t/a George Herald