Inskrywings vir die Eisteddfod sluit Woensdag, 2 Junie. (Geen laat inskrywings sal aanvaar word nie.)
Kontak gerus vir Yvette vir verdere inligting: 082 687 4671 / vrede3@vodamail.co.za.
.jpg)
Die borge van die George Eisteddfod, Wilhelm en Alet Fourie van Loerie Bakkery, verskyn hier saam met Marliza van den Berg (regs) beoordelaar, en die wenners van 2009.