Die koördineerder Maxie Cockrell het gesê "Ons het geseënd gevoel om drie ware ikone in die musiekwêreld by ons konsert te kon hê."
Afgesien van Karen Zoid en Wendy Oldfield, het SA Idols-wenner Dave van Vuu-ren ook onverwags opgedaag en twee liedjies gesing.
Maxie het vandeesweek die ondersteuners sowel as die borge bedank. Dit borge is onder andere - Parmalat, Nashua, Coke Cola, Marius Botha (Aurecongroup), Ian Gerber, Jake Crowther, Johan Potgieter, Ruben en Martin Oelofse (Origin sourcing).
 (Small).jpg)
By die @Hoekwil Rocks konsert wat gehou is om fondse in te samel vir die Hoekwil Laerskool het Dividable Grant, twee 17-jarige seuns - Gabriel Buchalter en David Vermeulen van Knysna die gaste vir 'n uur en half vermaak met hulle musiek. Hulle is herhaaldelik versoek om nog te speel.
.jpg)
This is Noxie is ook 'n groep wat die mense kan verwag om nog groot dinge te doen. Hulle het ook opgetree by @Hoekwil Rocks.
 (Small).jpg)
Rocking Hoekwil .... Karen Zoid and band.