Video
GEORGE NUUS - Die Vrystaat Cheetahs het vanmiddag te veel skietgoed gehad vir die SWD Arende en die wedstryd in die SA-beker op Outeniquapark met 46-14 gewen.
Die Vrystaatse span het agt keer agter die doellyn gaan kuier.
Die Arende het egter beslis in die tweede helfte beter gespeel.
Die tuisskare het rasend geword in die 24ste minuut van die tweede helfte toe Mpho Ntsane 'n baie goeie drie vir die Arende gedruk het.
Dit was nadat die Arende 'n fout deur die Cheetahs uitgebuit het.
FOTOGALERY: SWD EAGLES VS CHEETAHS
Kyk na 'n video hieronder:
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’