GEORGE ROLBAL NUUS - Al die klubkampioene van die Outeniqua-rolbalklub is tydens 'n byeenkoms by die klubhuis met pryse vir hul prestasies bekroon.
Visepresident Jenny Lehmann het die medaljes, trofeë en pryse aan die kampioene oorhandig wat die kroon gespan het op die spelers se vasbyt en goeie prestasies.
Klubkampioene
Vierspel:
Mans:
- John Dampier, Tiaan Tredoux, Phillip Hattingh en Gideon Swart.
- Greg Young, Das Barnard, Hendrik Barnard en Emile Bredell.
Dames:
- Trix van Niekerk, Jesse van Niekerk, Elna Le Roux en Gail Steyn.
- Anri Fick, Gillian Young, Eppie Theron en Elmarie Snyman.
Gemengde driespel:
- Barry Connellan, Danny Weeks en Loureth Otto.
- Kurt Steyn, Gail Steyn en Kayla Steyn.
Driespel:
Mans:
- Barry Connellan, Johan van Aswegen en Danny Weeks.
- Basie du Preez, Louis van Wyk en Jens Seeberger.
Dames:
- Eliana Hattingh, Elaine Haynes en Mae Flanagan.
- Tish Cameron, Elsie Jacobsen en Vilma Brown.
Gemengde pare:
- Trix van Niekerk en Billy Radloff.
- Gillian Young en Terrence Wilson.
Pare
Mans:
- Basie du Preez en Jan Schouten.
- Tiaan Tredoux, Mervin Revinson en Marius Roberts (reserwe).
Dames:
- Dalene Fick en Charleen Steyn.
- Sandra Axsel en Daphne Faber.
Enkels
Mans:
- Japie Combrink.
- Billy Radloff.
Dames:
- Sandra Axsel.
- Trix van Niekerk.
Ope enkels:
- Susan Meyer.
- Barry Connellan.
Beste vordering:
- Jens Seeberger.
Mees toegewyde persoon:
- Freek Jonker.
Die kampioene van die klub wat teenwoordig was by die prysuitdeling is voor, van links: Susan Meyer, Gail Steyn en Mae Flanagan. Middel: Gideon Swart, Johan van Aswegen, John Dampier, Trix van Niekerk, Jessie van Niekerk, Lureth Otto, Dalene Fick, Charleen Steyn, Barry Connellan en Danny Weeks. Agter: Phillip Hattingh, Billy Radloff, Japie Combrink en Eliana Hattingh. Foto: Jannie Meyer
Die naaswenners van kampioenskappe is voor, van links: Trix van Niekerk, Elmarie Snyman, Gail Steyn, Anri Fick, Kayla Steyn, Elsie Jacobs, Jenny Lehmann (vise-president) en Mariette Young (kompetisie sekretaris). Agter: Kurt Steyn, Terrence Wilson, Billy Radloff, Hendrik Barnard, Greg Young, Mervin Revinson, Barry Connellan.
Jens Seeberger is bekroon as die speler wat die beste vordering gemaak het.
Die mees toegewyde klublid, Freek Jonker, het ook sy trofee ontvang.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'