GEORGE NUUS - 'n Podiumplek tydens 'n nasionale kompetisie is 'n uitnemende prestasie, een waarop Ruben Marais, 'n leerling van Laerskool Outeniqua, baie trots kan wees.
Ruben het aan die SA driekampkampioenskap deelgeneem, waar hy 'n derde plek behaal het.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'