SKOLENUUS - Wikus Bruwer is by die onlangse Garden Route-eisteddfod as die mees belowende student in visuele kunste aangewys.
Die oorhandiging van sy trofee is weens eksterne faktore vertraag, maar dit is nou veilig in sy besit.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’