GEORGE NUUS - Luché van Eeden, 'n leerder by Laerskool Outeniqua, is een van net 12 kinders in Suid-Afrika wie se kunswerk in 'n nasionale kompetisie gekies.
Haar kunswerk gaan in 'n kalender opgeneem te word.
Haar prent gaan by September pryk.
Luché van Eeden met haar kunswerk.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'