GEORGE NUUS - Outeniqua-rolbalklub se parekompetisie is afgehandel met verskeie spanne wat ingeskryf en hul beste voetjie voorgesit het.
Marius Roberts en Kammetjie Bezuidenhout was die wenners van die manspare met Tiaan Tredoux en Jens Seeberger die naaswenners.
Die vrouekompetisie is deur Tish Cameron en Anri Fick gebuit met Jemima Nortjé en Lyla Young in die tweede plek.
Marius Roberts (links) en Kammetjie Bezuidenhout.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'