GEORGE NUUS - Stoffel Claassen (23) van Rosemoor word sedert 27 Maart vermis.
Hy is laas in die Conville-omgewing gesien.
Claassen is verstandelik gestrem en moet behandeling ontvang.
Indien enigiemand hom sien, of weet waar hy is, skakel Suzelle Apollis by 061 456 3776 of 044 875 0077.
Lees die nuutste: Soektog na vermiste jong man
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'