TUINROETE | KAROO NUUS - Group Editors ondersteun die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) se Woord van die Week-inisiatief.
Om 'n woord te borg, besoek www.wat.co.za
Rinkhals s.nw. Groot, giftige spoegslang. Samestelling van ring en hals, so genoem omdat die slang een of twee wit ringe onder die nek het wat sigbaar word as hy hom oprig en bak maak. Vir die klankwisseling -ng/-nk vgl. o.a. jong/jonk, lang/lank
Halsmisdaad s.nw. Misdaad wat met die dood strafbaar is.
Uit Ndl. halsmisdaad (1862), 'n samestelling van hals "nek" en misdaad.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'