Stanton Cornelius (26), Leroy Magotha (22) en Dillan Peters (22), almal van Blanco, is dood na Stanton beheer oor sy Toyota Tazz verloor het en die voertuig ‘n boomstomp langs die george Gholfbaan getref het.
Die jong mans is saam uit die VGK Blanco begrawe.
Klik hier vir 'n vorige artikel.
Die jong mans is saam uit die VGK Blanco begrawe.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'