Saturday 11:15
clear sky
Tomorrow:
overcast clouds 16°
George
Die afgelope Saterdagaand is die sewentiende 'Kampioen van Kampioene' in die ovaalbaanreeks in George aangebied. Met meer as 'n honderd inskrywings het dit in al die klasse gekook. Die weer het pragtig saamgespeel en die baan was in 'n puik toestand. Gary Flemming, die kommentator, het Bennie Greyling lof toegeswaai vir die oppervlakte van die baan. Flemming het genoem dat dit nou een van die beste bane is Suid-Afrika is. Dankie aan Benver Civils wat weet hoe om 'n baan voor te berei. Die byeenkoms is in goeie gees gery met omtrent geen voorvalle of ernstige botsings nie. Selfs in die 1660-klas wat 30 inskrywings gehad het, was daar geen ernstige skade aan enige motors nie.
George Herald proudly displays the “FAIR” stamp of the Press Council of South Africa, indicating our commitment to adhere to the Code of Ethics for Print and online media which prescribes that our reportage is truthful, accurate and fair. Should you wish to lodge a complaint about our news coverage, please lodge a complaint on the Press Council’s website, www.presscouncil.org.za or email the complaint to enquiries@ombudsman.org.za. Contact the Press Council on 0114843612.
Copyright 2025 Group Editors Company (Pty) Ltd, Registration Number 1963/002133/07 t/a George Herald