Saturday 08:15
clear sky
Tomorrow:
overcast clouds 16°
George
Kinders van die gemeenskappe van Rosedale, Syferfontein en Reigerpark wat verlede week hulp ontvang het met die oortrek van hul boeke, het sommer self ingespring en die barmhartige samaritane begin help. "Dit was vir my so pragtig," het Maggie Damons, projekbestuurder van "operasie boekoortrek" gesê. Damons en haar kerkgroep van die Kerk van die Nuwe Testament in Pacaltsdorp reik uit na die kinders wat nie bevoorreg is om aan die begin van die jaar hul skoolboeke met plastiek oor te trek nie.
George Herald proudly displays the “FAIR” stamp of the Press Council of South Africa, indicating our commitment to adhere to the Code of Ethics for Print and online media which prescribes that our reportage is truthful, accurate and fair. Should you wish to lodge a complaint about our news coverage, please lodge a complaint on the Press Council’s website, www.presscouncil.org.za or email the complaint to enquiries@ombudsman.org.za. Contact the Press Council on 0114843612.
Copyright 2025 Group Editors Company (Pty) Ltd, Registration Number 1963/002133/07 t/a George Herald