Paulse is die seun van Allan Paulse, munisipale bestuurder van Oudtshoorn en voormalige burgemeester van die Paarl. Van Reizig en Du Preez was oudleerders van York High.
Die burgemeester van Oudtshoorn, Colan Sylvester, het sy simpatie aan die munisipale bestuurder en sy familie oorgedra.
“Ons hou die Paulse-familie in ons gebede in hierdie moeilike tyd. Om ‘n kind te verloor is ‘n vreeslike seer om te verwerk en baie moeilik om te verstaan,” het hy gesê.
Meer inligting volg soos dit bekend word.