GEORGE NUUS - 'n Leerder (20) van 'n skool in Thembalethu is verlede Vrydag, 31 Augustus, by die skool met dwelms in sy besit betrap.
Volgens die polisie het die skoolhoof inligting ontvang dat die leerder dwelms by die skool verkoop. Hy is na bewering deur die hoof ingeroep en ses banksakkies dagga is in sy besit gevind.
Hy sal eersdaags in die hof verskyn.
* A Thembalethu learner (20) was allegedly caught with six bankies of dagga after his headmaster followed up on information that he was selling dagga at school.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'