Man doodgery in Outeniquapas

Generiese foto.

GEORGE NUUSFLITS - 'n Gedeelte van die Outeniquapas is vir 'n onbepaalde tyd gesluit na 'n man in 'n moontlike tref-en-trap, doodgery is.
 
Motoriste kan steeds vanaf George na Oudtshoorn ry, maar die pad vanaf Oudtshoorn na George is gesluit en motoriste word gevra om 'n alternatiewe roete te neem. 
 
Die ongeluk het naby Step-a-side gebeur. 
 
Meer inligting volg soos dit bekend word.
 
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'


Show comments

Copyright 2017 Group Editors Co PTY Ltd t/a George Herald