Volgens, Jo-Ann Nelson, wat net langsaan woon, het sy 'n harde slag gehoor, en toe kinders wat skreeu.
Ses kinders was glo besig om 'pophuis' te speel toe die voorval plaasvind.
Die aard van die drie dogtertjies se beserings is nog nie bekend nie.
Een van die dogtertjies het na wat verneem word flou geval na die ongeluk. 'n 12-jarige meisie het mond-tot-mond-asemhaling op haar toegepas.