Saturday 05:15
clear sky
Tomorrow:
broken clouds 16°
George
Die Elroy Gelant-nagwedlope het Woensdagaand in 'n feestelike atmosfeer op Pacaltsdorp plaasgevind. Die wedlope is deur Rainbow-atletiekklub in George en Elroy Gelant aangebied en het 450 atlete gelok. Die sangroepe Rastas, Koikoi, Hakkies-draad en Idols het bygedra dat die verrig-tinge 'n groot sukses was. Die Olimpiese atlete Elroy Gelant en Anél Oosthuizen het ook deelgeneem. Die 19-jarige Ruben Dlephu van Langeberg-atletiekklub was eerste oor die wenstreep in die 8 km-padwedloop vir ope mans. Die Nedbank SWD atlete, Elfonzo Pieterse en Dullan Solomons was onderskeidelik tweede en derde oor die wenstreep.
George Herald proudly displays the “FAIR” stamp of the Press Council of South Africa, indicating our commitment to adhere to the Code of Ethics for Print and online media which prescribes that our reportage is truthful, accurate and fair. Should you wish to lodge a complaint about our news coverage, please lodge a complaint on the Press Council’s website, www.presscouncil.org.za or email the complaint to enquiries@ombudsman.org.za. Contact the Press Council on 0114843612.
Copyright 2025 Group Editors Company (Pty) Ltd, Registration Number 1963/002133/07 t/a George Herald