Saturday 14:15
clear sky
Tomorrow:
overcast clouds 16°
George
Die Houtbosch-veldwedloop wat Saterdagoggend by Laerskool Blanco aangebied is, het ongeveer 100 atlete gelok. Die wedlope is deur Grashopper Outeniqua Harriers, in samewerking met die George Vryburgers en Top Gear Sport, aangebied. Sas du Plessis, stuurman van die George Vryburgers, het aan die George Mini Ads News gesê hulle beoog om die veldwedloop 'n jaarlikse instelling te maak. Die geld wat met dié wedloop ingesamel word gaan aangewend word vir Kos vir Kinders, wat 'n nasionale projek vir die kinders is. Indien mense betrokke wil raak kan hulle vir Dirk Kotze op 083 625 2727 kontak. Die junior atleet van Grasshopper Outeniqua Harriers-atletiekklub Donavan Jantjies het die 15,5 km-veldwedloop in (55:08) gewen.
George Herald proudly displays the “FAIR” stamp of the Press Council of South Africa, indicating our commitment to adhere to the Code of Ethics for Print and online media which prescribes that our reportage is truthful, accurate and fair. Should you wish to lodge a complaint about our news coverage, please lodge a complaint on the Press Council’s website, www.presscouncil.org.za or email the complaint to enquiries@ombudsman.org.za. Contact the Press Council on 0114843612.
Copyright 2025 Group Editors Company (Pty) Ltd, Registration Number 1963/002133/07 t/a George Herald