Saturday 17:16
clear sky
Tomorrow:
overcast clouds 16°
George
Diarreë is een van die vernaamste oorsake van dood onder jong kinders en babas. Dit kan egter voorkom word deur goeie persoonlike higiëne soos om gereeld hande te was. Hierdie is een van vele nuttige wenke wat verlede Vrydag, tydens Wêreld Omgewingsgesondheidsdag, met 'n handjievol inwoners van Syferfontein gedeel is. Eden-distriksmunisipaliteit, in samewerking met George-munisipaliteit, het 'n inligtingsessie in die gemeenskapsaal van die informele nedersetting gehou. Die bekamping van Tuberkulose (TB) en diarrieë, voedselveiligheid, algemene gesondheid en higiëne, sowel as die bestuur van afval, was onder bespreking.
George Herald proudly displays the “FAIR” stamp of the Press Council of South Africa, indicating our commitment to adhere to the Code of Ethics for Print and online media which prescribes that our reportage is truthful, accurate and fair. Should you wish to lodge a complaint about our news coverage, please lodge a complaint on the Press Council’s website, www.presscouncil.org.za or email the complaint to enquiries@ombudsman.org.za. Contact the Press Council on 0114843612.
Copyright 2025 Group Editors Company (Pty) Ltd, Registration Number 1963/002133/07 t/a George Herald