Saturday 14:15
clear sky
Tomorrow:
overcast clouds 16°
George
Sewentien rekords het gespat en een is geëwenaar by die Hoërskool Outeniqua se kleure-atletiekbyeenkoms wat verlede Woensdag plaasgevind het. Die byeenkoms se hoofborg was Sport Centre. Die blouspan met 1 235 punte is as wenspan aangewys terwyl die rooispan die trofee vir die span met die beste gees ontvang het. Die bloues se 15-jarige Meike Strydom, huidige SA rekordhouer in die gewigstoot vir dogters o.15, het ongetwyfeld die beste individuele prestasie van die dag gelewer. Sy het 950 punte behaal op ASA se puntetabel met haar gewigstootrekord van 15,85 m in die dogters o.17-ouderdomsgroep.
George Herald proudly displays the “FAIR” stamp of the Press Council of South Africa, indicating our commitment to adhere to the Code of Ethics for Print and online media which prescribes that our reportage is truthful, accurate and fair. Should you wish to lodge a complaint about our news coverage, please lodge a complaint on the Press Council’s website, www.presscouncil.org.za or email the complaint to enquiries@ombudsman.org.za. Contact the Press Council on 0114843612.
Copyright 2025 Group Editors Company (Pty) Ltd, Registration Number 1963/002133/07 t/a George Herald