Saturday 14:15
clear sky
Tomorrow:
overcast clouds 16°
George
Die Aygo is reeds taamlik gewaagd in styl vir 'n konserwatiewe maatskappy en nou het die model sy toppie ook verloor. Die X-Cite bied Suid-Afrikaanse kopers die keuse van 'n bekostigbare, kompakte oopdak-luikrug met 'n wegvou-sagtekap. Die X-Cite-sagtekap word in die fabriek gemonteer. Die dak werk elektries en het 'n skakelaar langs die kaartleesliggie op die plafon. Die wegvoudak strek die volle lengte van die dak, wat verseker dat selfs die passasiers agterlangs ook die oopdak-ervaring sal geniet.
George Herald proudly displays the “FAIR” stamp of the Press Council of South Africa, indicating our commitment to adhere to the Code of Ethics for Print and online media which prescribes that our reportage is truthful, accurate and fair. Should you wish to lodge a complaint about our news coverage, please lodge a complaint on the Press Council’s website, www.presscouncil.org.za or email the complaint to enquiries@ombudsman.org.za. Contact the Press Council on 0114843612.
Copyright 2025 Group Editors Company (Pty) Ltd, Registration Number 1963/002133/07 t/a George Herald