Met 'n klompie oud-Arende in sy span en 'n gedugte plaasvervangerbank sonder weerga in die Suid-Kaap, het Crusaders se ondersteuners hul lippe afgelek vir Saterdag se Superliga A-kragmeting teen Progress in Parkdene en gedink dit gaan maklik wees. Toe nie.
Vote submission failed. Please try again later.