WHAT'S ON pin
Provinsiale tafeltenniskampioene
Area - Oudtshoorn
21 October 2017, 09:00 at De Jager-sportkompleks

Die Eden-tafeltennisfederasie sal die komende naweek op Oudtshoorn vir die eerste keer in die bestaan van Eden-tafeltennis, gasheer vir die Wes-Kaapse-tafeltenniskampioenskappe wees. Die kampioenskappe vind Saterdag 21 Oktober vanaf 09:00 by die De Jager-sportkompleks plaas. Twee spelers van die Oudtshoorn-tafeltennisklub, Taurique Khan en Matthew Meyer, sal vir die Eden-span in aksie wees. 

Back to Top

Copyright 2017 Group Editors Co PTY Ltd t/a George Herald