GEORGE TENNIS NUUS - Die naweek van 30 November tot 1 Desember is die hoogtepunt van die Eden-tenniskalender vir 2019 aangebied toe daar 80 spelers op uitnodiging aan die Eden Mini-meesterstoernooi deelgeneem het.
Daar was agt meisies en agt seuns in ouderdomsgroepe van onder 10,12,14 en 16 asook vroue- en mansafdelings.
Uitslae van finales o. 10
Seuns: 1 Janu Botma; 2 Coopers Western.
Dogters: 1 Mia Gould; 2 Tamere Stewart.
o. 12
Seuns: 1 Ruan Strauss; 2 De Villiers Lamprecht.
Dogters: 1 Ile Lategan; 2 Abigayel Vosloo.
o. 14
Seuns: 1 Ivan Koen; 2 Xander Pienaar.
Dogters: 1 Annika Kleinhans; 2 Anandie de Waal.
o. 16
Seuns: 1 Frans Willem; 2 Andre Viljoen.
Dogters: 1 Hailey Troup; 2 Wilmien Vos.
Mans ope
1 Jason Fogle; 2 Nikolia Hensberg.
Vroue ope
1 Heike Janse van Vuuren; 2 Lente Taljard.
Die onderneming wat borgskappe gegee het vir geskenkpakkies aan elke deelnemer was Spur,
Rocco Mammas, Panarottis, Nando's, Husler Grill, Shell Kraaibosch, Route, Albert Warren en Brigitte Janse van Vuuren en Wellington Spar.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'