GEORGE RUGBYNUUS - Die eerste rugbyspan van Hoërskool George is die 2019 Multisure Cup-kampioen nadat hulle PW Botha-kollege Saterdagmiddag op Outeniquapark met 34-13 in die eindstryd getroef het.
Ons het PW Botha-kollege genader om te help om hul rugbyspelers se name te identifiseer, maar het teen druktyd nog geen reaksie gekry nie.
Ons beoog om aanstaande week aksiefoto's van Hoërskool George te plaas.
Ons beoog om aanstaande week aksiefoto's van Hoërskool George te plaas.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'