GEORGE RUGBYNUUS - Gurshwin Muller (met bal) van Crusaders val die doellyn aan Saterdag in die Pacaltsdorp-stadion met Evergreens se Llewelyn Treurnicht (slot) wat hom jaag.
Evergreens het die taai kragmeting met 21-12 gewen en gee steeds die pas aan in die Mic Fin Premierliga.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'