DUIWEWEDVLUGTE NUUS - Outeniqua-posduifklub het hul tweede wedvlug die afgelope naweek (10 Junie) vanaf Drie Susters gevlieg.
Dit was weereens 'n vinnige vlug waartydens die 235 km in bietjie meer as 02:30 minute afgelê is tot in George.
Uitslae as volg:
- G Fourie-hokke
- Bruce Muller
- Goldwing Lofts
- Van Wyk-hokke
- J&M-hokke
- Picardi Lofts
- Van Wyk-hokke
- J&M-hokke
- Picardi Lofts
- Van Wyk-hokke
By die juniors was dit as volg:
- Annebel Oosthuizen
- Annebel Oosthuizen
- Gerrit Strydom
Guillame Fourie wen die ope wedvlug afdeling.
Annebel Oosthuizen wen die jaaroud en ope wedvlug vir die tweede naweek in 'n ry.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’