CRADOCK NUUS - Leerders van Hoërskool Cradock het die afgelope naweek na Komani (Queenstown) gereis vir die Hangklip-derby.
Groot opgewondenheid het geheers na die oorwinning van die eerste span omdat hulle Hoërskool Hangklip sedert 2014 wen.
Hoërskool Hangklip en Hoërskool Cradock se skaakspanne voor die aanvang van die wedstryde.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’