Pienaar se telling was 120 nett.
Die dames wenner was Christa Venter (117 nett).
In soms winderige toestande het die mans en dames mekaar die stryd aangesê.
Jannie Batt en Joan Sladden was onderskeidelik naaswenners in die mans- en dames afdelings.
.jpg)
‘n Groepfoto van al die wenners en naaswenners by Dolphin’s Creek.