Die verskillende provinsies het verlede week saamgetrek in Ithekeni in die Durban-streek, om die nasionale kampioenspan te kroon.
Die span van Eden het redelik goed gevaar en het ‘n sesde plek behaal.
Die toernooi is deur die span van Ithekeni-streek gewen.
Die spelers wat vir die nasionale strandvoetbalspan gekies is, van links, Dale Fish, Xolize Nene en Mandlenkosi ‘Power’ Mjandana. By hulle is Ebrahim America (voorsitter van Beach Football Wes-Kaap).