GEORGE NUUS - Die jaarlike Kwagga 100 10 km-aandwedloop vind eerskomende Vrydagaand, 13 September, om 18:00 by Hoërskool Outeniqua plaas.
Daar is 'n 10 km en 5 km-pretloop waaraan atlete kan deelneem. Inskrywings begin om 16:30 by die sportterrein.
Dit is ook ASWD se 10 km-kampioen-skappe.
Vir navrae kontak Duppie du Preez by 084 501 0168.
‘We bring you the latest Garden Route, Hessequa, Karoo news’