TUINROETE ATLETIEKNUUS - Soos die ysterman van die jaar, Eddie Mouton, is verskeie ander atlete vir hul prestasies die afgelope jaar deur Atletiek SWD gehuldig. Heelwat senior en junior atlete van die provinsie het puik prestasies behaal en dit was juis hierdie hoogtepunte wat die aand opgeluister het.
Johan Faasen was daar om die foto's te neem.
Bekroondes
- Ysterman die jaar - Eddie Mouton.
- Klub van die jaar - Redbank Running Club.
- Tegniese beampte van die jaar - Rose-Linda de Kock (Outeniqua).
- Administrateur van die jaar - Debbie Campbell.
- Nuwe klub van die jaar - Thembalethu AC.
- Afrigter van 2019 - Phillip Galant.
- Sportvrou van die jaar - Mire Reinstrorf.
- Sportman van die jaar - Lindile Tokota.
- 'Trail running' - Melissa van Rensburg.
Mire Reinstorf
Rose-Linda Kock, die tegniese beampte van die jaar.
Veldloop:
- Jolandi Visser (G9);
- Caitlin Cawood (G10);
- Melvin Visser (B17);
- Chantelle Barkhuizen (W 35+) 4 km;
- Sharon Losper (W 50+) 4 km.
Die groep atlete en beamptes wat tydens die funksie bekroon is.
Foto's: Johan Faasen
Atlete van die jaar -
- Caitlin Cawood
- Melvin Visser
Stap
- Seuns en dogters - Xaveira Tekana (brons); Dane Prins (brons).
- Junior - Nolene van Rensburg.
- Senior en atleet van die jaar- Anel Oosthuizen.
Padloop
- Juniors - Stephanie Petro.
- Seniors - Melissa van Rensburg.
- Veterane - Theresa Bester.
- Meester - Alison Jordaan (50+ vrou).
- Grootmeester (60+) - Annatjie Botes.
- Groot grootmeester (70+) - Ester Oosthuizen.
- Padloop atleet van die jaar - Annatjie Botes.
Melissa van Rensburg
Baan en veld -
- Carla du Plessis (D o.18);
- Mire Reinstorf (D o.18);
- Noleen van Rensburg (D o.20);
- Elme Botha (D o.20).
Baan en veld atleet van die jaar
- Mire Reinstorf.
Debbie Campbell, administrateur van die jaar.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'