SKOLE NUUS -Lenka Viljoen, ’n tuisskoolleerder van George, het by die afgelope ASA kampioenskappe vir hoërskole twee goue medaljes in die o. 18-meisiesafdeling in diskusgooi en gewigstoot ontvang. Haar afstand in die diskus was 43.63 m en in gewigstoot 17.02 m.
Uit die Kwaggakamp, het Tatyana Viljoen in die meisies o. 18-paalspring oorheers en ’n goue medalje huis toe te bring.
Ander Kwaggas wat ook uitstekend gevaar het is:
James Hewitt - brons in die seuns O/16-driesprong
Aquilla Julies - silwer in die seuns O/16-400 m
Walter van Rensburg - brons in die seuns O/20-gewigstoot.
Hier volg 'n lys van ASWD-atlete wat by die ASA-byeenkoms onder die toptien geëindig het:
• Megan Botha 5de – Meisies O/16 100 m en 200 m
• Aquilla Julies 2de – Seuns O/16 400 m
• Charlien Beukman 8ste – Meisies O/16 Vyfkamp 800 m
• James Hewitt 5de – Seuns O/16 Vyfkamp 1000 m
• Dian Steyn 7de – Seuns O/16 Vyfkamp 1000 m
• Jacobus du Plessis 4de – Mans O/18 1500 m
• Dian Barkhuizen 9de – Mans O/20 1500 m
• Chelsea Saayman 9de – Vroue O/20 3000 m
• Jandri Snyders 2de – Vroue O/23 5000 m
• Alexander van der Westhuizen 10de – Mans O/18 2000 m hekkies
• Charlien Beukman 8ste – Meisies O/16 Vyfkamp 90 m hekkies
• James Hewitt 4de – Seuns O/16 Vyfkamp 100 m hekkies
• Dian Steyn 9de – Seuns O/16 Vyfkamp 100 m hekkies
• Marco Lesch 5de – Mans O/18 400 m hekkies
• Catherine Gouws 8ste – Vroue O/20 400 m hekkies
• Charlien Beukman 4de – Meisies O/16 Vyfkamp hoogspring
• James Hewitt 1ste – Seuns O/16 Vyfkamp hoogspring
• Dian Steyn 10de – Seuns O/16 Vyfkamp hoogspring
• Equin Joseph 3de – Mans O/18 hoogspring
• Terblanche 4de – Meisies O/16 paalspring
• Minay Botha 7de – Meisies O/16 paalspring
• Tatyana Viljoen 1ste – Vroue O/18 paalspring
• Merike Groenewald 10de – Vroue O/18 paalspring
• Daniel Els 7de – Mans O/18 paalspring
• Charlien Beukman 7de – Meisies O/16 Vyfkamp verspring
• James Hewitt 3de – Seuns O/16 Vyfkamp verspring
• Dian Steyn 9de – Seuns O/16 Vyfkamp verspring
• Alandi van Zyl 8ste – Meisies O/16 driesprong
• James Hewitt 3de – Seuns O/16 driesprong
• Charlien Beukman 9de – Meisies O/16 Vyfkamp gewigstoot
• Dian Steyn 4de – Seuns O/16 Vyfkamp gewigstoot
• James Hewitt 7de – Seuns O/16 Vyfkamp gewigstoot
• Lenka Viljoen 1ste – Vroue O/18 gewigstoot
• Walter van Rensburg 3de – Mans O/20 gewigstoot
• Leané Koen 4de – Meisies O/16 skyfwerp
• Lenka Viljoen 1ste – Vroue O/18 skyfwerp
• Mieke Coetzee 8ste – Vroue O/20 skyfwerp
• Walter van Rensburg 6de – Mans O/20 skyfwerp
• Maria Wolfaardt 7de – Meisies O/16 hamergooi
• Juann Muller 2de – Seuns O/16 hamergooi
• Jordan Walters 3de – Seuns O/16 hamergooi
• Anika du Plessis 4de – Vroue O/18 hamergooi
• Ryan van Eck 6de – Mans O/18 hamergooi
• Mieke Coetzee 2de – Vroue O/20 hamergooi
• Leané Koen 4de – Meisies O/16 spiesgooi
• Lihan Lategan 4de – Seuns O/16 spiesgooi
• Anke Boshoff 8ste – Vroue O/18 spiesgooi
Lenka Viljoen. Foto verskaf
Walter van Rensburg. Foto: Facebook
Aquilla Julies. Foto: Facebook
Tatyana Viljoen. Foto: Facebook
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’