SKOLENUUS - Die volgende leerders van Van Kervel Skool het uitstekend presteer in die Suid-Kaap Kunstefees se drama-afdeling: poësie ongedramatiseerd.
Van Kervel Skool se spreekkoor het ook ’n A++ ontvang vir hul deelname aan die drama-afdeling van die Suid-Kaap Kunsfees op 31 Julie.
Van links is Letisha Nel, Roween Matsoge, Linke le Roux, Theresa Viljoen (onderwyser), Nosimphiwe Boyce, Lee-Ann September en Paullene Jonkers.
Van links is Lethu August (A++) , Bulelisipho Skade (A+), Katelin Jonas (A++), Blanche Jansen (A++), Loretha Conradie (onderwyser), Letisha Nell (A++), Lee-Ann September (A++) en Zulekha Mbali (A++).
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’