SKOLENUUS - Kwaggas se Emma Neethling is onlangs gekies as lid van die Lifesaving SA Presidentspan wat Suid-Afrika by die 2025 International Surf Rescue Challenge gaan verteenwoordig.
Die kompetisie vind van 27 tot 30 November by Mount Maunganui in Nieu-Seeland plaas.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’