GEORGE NUUS - Hoërskool George se Jayden van Wyk is aangewys as die duxleerling van 2024.
Sy akademiese toewyding en voorbeeldige gedrag maak hom 'n gewilde leerder en inspirerende ambassadeur vir die skool.
Jayden word gerespekteer deur onderwysers en medeleerders vir sy leergierigheid en uitsonderlike werkstandaarde.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’