Luidens ’n verklaring deur Chris Botha, woordvoerder van die nooddiens Netcare 911, het hul paramedici, sowel as die brandweer, Wes-Rand se rampbestuureenheid, die Gautengse bergreddingseenheid en die Magalies-soek-en-reddingseenheid hul Donderdagoggend na die toneel gehaas.