Video
GEORGE NUUS EN VIDEO - Bestuurslede van die werkersunie Nupsaw (National Union of Public Service and Allied Workers) dans vanoggend op Erfenisdag die Jerusalema voor hul kantoor in Doneraille Square.
Evelyn Schaap, die provinsiale voorsitter, het gesê dat vandag die ideale dag is om te verenig en die president se uitdaging aan te pak.
Die bestuur beplan 'n heerlike braai vir vanmiddag.
Kyk 'n video hieronder.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'