NASIONALE NUUS - Daar is bevestig op 16 Desember dat 13 mense in die ongeluk op die N9 buite Graaff-Reinet dood is. Noodwerkers is steeds op die toneel besig om beseerde passasiers te behandel.
‘n Mazda CX5 en ‘n volgelaade minibus het kop-aan-kop gebots.
Al ses insittendes in die Mazda en sewe passasiers in die minbus is op die toneel dood verklaar.
Lees meer aanlyn by die Graaff-Reinet Advertiser
‘We bring you the latest Garden Route, Hessequa, Karoo news’