Waarvoor was Denise Strauss in hegtenis geneem?
Hoekom het sy nie 'n bewys ontvang toe sy vrygelaat is nie? Is dit praktyk?
Hoekom is sy in die middel van die nag vrygelaat en moes sy haar weg alleen in die donker huis toe vind? Kon die polisie haar nie maar by die stasie laat wag het totdat dit lig was of haar huis toe geneem het nie?