Video
GEORGE NUUS EN VIDEO'S - Dit het vanoggend gelyk of honde by Odin in Blanco weer die rugbywedstryd van Vrydagaand tussen die Stormers en Bulle speel.
'n Besoeker het vir die honde 'n rugbybal gegee en hulle het te lekker "rugby" gespeel. Daar is behoorlik gestoei om besit van die bal te kry.
Lede van die publiek kan soortgelyke speelgoed vir Odin skenk.
LEES MEER: They really need toys for Christmas
VIDEO: Eugene Gunning
VIDEO: Eugene Gunning
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'