GEORGE NUUS - Daantjie kat, die verkeersveiligheidskarakter, het kinders van Up with Down's verlede week met 'n besoek verras.
Leerders het geleer van padveiligheid en hoe om 'n pad oor te steek.
Leerders het glimbande ontvang wat hulle meer opsigtelik maak vir aankomende verkeer en help met veiligheid wanneer hulle in die openbaar beweeg.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'