GEORGE NUUS - Laerskool Denneoord het onlangs erkenning gegee aan die topstudente van die eerste kwartaal deur sertifikate aan hulle te oorhandig.
Sien foto's hieronder:
Die gr. 5-presteerders is agter, van links: Marcus Windwaai, Leah Manuel, Neave Cupido en Keisha Milton. Voor: Micayla Meyer, Justine Louw, Alexis Balatoni en Chayenne Cupido.
Gr. 7-presteerders agter, van links: Liyabona Zuka, Anja Marra, Jarred Maritz, Vaughan Koorts en Mikayla Prinsloo. Voor: Mlibo Masala, Asange Sopayise, Nasreen Sharara, Jeslyne Fridie en Lee Ann Uys.
Gr. 4-presteerders is agter, van links: Saajidah Alexander, Hope Jom, Esonasipho Kowa, Anelle Schuch, Cayden Williams en Cuwin Baker. Voor: Tylah Hector, Kaylee Mudge en Joy Goeieman. Afwesig: Damian de Reuck.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'