Video
GEORGE NUUS EN VIDEO - Matrikulante reg oor die land het vandag Ekonomie Vraestel 1 geskryf.
George Herald het met leerders van Hoërskool Outeniqua gesels oor hoe hulle geskryf het.
Hier gesels Annika van Santen en Shanika van der Merwe.
Kyk 'n video hieronder:
Annika van Santen
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'