'n Spesiale raadsvergadering sal op Maandag byeengeroep word om die aangeleentheid te finaliseer. Dr Gratz sal na wat verneem word teen einde Junie amptelik uit diens van die Mosselbaai-munisipaliteit tree. Dr Gratz sal vanaf Dinsdag tot en met die einde Junie op verlof wees.