GEORGE NUUS - Evert en Wilmien Riekert het op 18 Oktober hul 60ste huweliks-herdenking gevier.
Ds. Hannes Pretorius het 'n kort diens by NG Kerk Bergsig-gemeente gehou, waarna hul vriende en familie heerlik saam gekuier het om dié spesiale mylpaal te vier.
"Hul troue liefde, diep omgee vir mekaar en ander, en heerlike humor is ongelooflik," sê hul dogter, Wilna Jones.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’