TUINROETE NUUS - Drie gr. 8-leerders van Hoër Landbouskool Oakdale is onlangs verkies tot die Verteenwoordigende Raad van Leerders.
Van links is Bernard Erasmus (Laerskool Volschenk), Jandrian Goosen (Laerskool Outeniqua) en Jannes Snyman (Laerskool Volschenk) wat vanaf die tweede kwartaal by die VLR aansluit.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'