Update
GEORGE NUUS - Diens begin môreoggend, Saterdag 18 Augustus om 05:00, soos gewoonlik, en sal op volle kapasiteit en volgens normale skedule loop.
Die laaste ritte vertrek egter saans om 19:00, die hele naweek, Sondag ingesluit.
GO GEORGE bedank alle passasiers en die hele gemeenskap wat geraak is deur die beperkte diens van die afgelope week vir hul geduld.
* Service will start as usual at 05:00 tomorrow morning, Saturday 18 August, running at full capacity and according to normal schedules.
However, the last trips will depart at 19:00 at night, the entire weekend, including Sunday.
GO GEORGE thanks all passengers and the entire community affected by the limited service of the past week for their patience.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'